Veldtog |
---|
AOI DID EI HttT LOW Liberty NR SoF SotBE THoT TRoW TSG AToTB UtBS - TFGE |
Era |
DTvH N - AOL AoG AE A BAE BEE BGE(b) BfTE BRE CA CEoM D+E D+F D+A D+E+E+E D+N D+S DotD EE0 EB EBE EH EM EoA EoA EoHS EoMR EoM EoS EotF EotF+D EotFfS EE EE+D EE+EoM+D ER F FA F FC GEE GE GEae GS GE GA He H+N HA I IC JDM JE JNA JZ LDE LME ME+D MCE0B ME ME+D ME+EoM+EoM+D MR NSE OMPTAoHE OMPTDE PYR(DE5ul) PYR(DE7l) PDE RE RoCE SF+D SR TT T+D Uw WK WC WE |
Taal |
C af ar bg ca ca cs da de el en eo es et eu fi fr fur gl he hr hu id is it ja ko la lt lv mk mr nb nl pl pt pt racv ro ru sk sl sr sr sv tl tr zh zh |
Die meeste skermvegters beklee 'n benydenswaardige lewensposisie. Al is hulle lewenswyse roekeloos en gevaarlik, het hulle 'n tyd bereik waarin hulle die vrugte daarvan kan pluk. Hierdie here is beroemd vir hulle vaardighede en hulle windmakerige houding en het die maniere van gebore aristokrate en is hulle gesog by menige dames uit die adelstand.
Hulle het dikwels ook die luukse om hulle aanstellings te kies of om vryelik deur die land swerf as hulle sou verkies. Hulle is dikwels kapteine van 'n kasteelwag of die meesters van militêre akademies, posisies waarin hulle flambojante geaardheid nie net aanvaar word nie, maar selfs nuttig is.
Spesiale Nota's: Hulle vaardigheid in skermutselinge laat hierdie meester skermvegters toe om verby 'n teenstander se beheersone te beweeg.Spesiaal This unit's skill at skirmishing allows it to ignore enemies' zones of control and thus move unhindered around them. This unit has a special ranged attack, so you can hit your enemy even if the distance between it and your unit is 2 hexagons
Bevorder na: | Duellis |
---|---|
Bevorder na: | |
Skuiwe: | 44 |
LP: | 57 |
Beweging: | 7 |
EP: | 150 |
Vlak: | 3 |
Orde: | wettig |
ID | Master at Arms Long |
Vermoëns: |
steek lem | 7 - 5 nabygeveg | ||
kruisboog steek | 20 - 1 afstandgeveg |
Weerstande | |
---|---|
lem | -30% |
steek | -20% |
impak | -20% |
vuur | 0% |
koue | 0% |
afstandgeveg | 20% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
---|---|---|
Berge | 3 | 70% |
Diep Water | 99 | 30% |
Dorpie | 1 | 70% |
Flat | 1 | 60% |
Frozen | 2 | 40% |
Grot | 2 | 50% |
Heuwels | 2 | 70% |
Impassable | 99 | 50% |
Kasteel | 1 | 70% |
Kusstreek | 2 | 50% |
Moeras | 2 | 40% |
Mushroom Grove | 2 | 70% |
Sand | 2 | 40% |
Unwalkable | 99 | 20% |
Vlak Water | 2 | 40% |
Woud | 2 | 70% |